JAUMO Flankeer Klets

JAUMO Flankeer Klets

Gesels, flankeer en geniet...die 'ontmoet nuwe mense' app vir almal!

Program Besonderhede


5.5.3
Android 4.1+
Mature 17+
10,000,000+
Get JAUMO Flankeer Klets for Free on Google Play
4.4 (88.8%) 1,006,338 Stemme

App Beskrywing


Wil jy nuwe mense ontmoet? Dis super eenvoudig met die Jaumo gesels en flankeer app. Vind uit van wie jy hou en besluit waarheen jy dit wil neem.

DIT WERK REGTIG
Ontdek nuwe mense en enkellopers naby jou om mee te gesels en flankeer. Jy kan nuwe vriende in die geselshoekie ontmoet of iemand kry vir uitgaan. Teken nou op vir die beste flankeer app. Jaumo is nie net vir enkellopers nie! Word deel van 'n groot gemeenskap met fantastiese mense in jou area. Meer as 100,000 nuwe lede sluit elke dag aan.

JAUMO IS GRATIS
Vergeet die tradisionele pasmaat dienste, fooi-gebaseerde programme of gekompliseerde flankeer gesprekke en probeer Jaumo. Al die basiese funksies is gratis en sal altyd gratis bly. Jy kan onmiddelik met mense gesels danksy ons 1-tik inskrywingsproses.

GEMAAK MET LIEFDE
Daar is geen anonieme winsmasjien agter Jaumo nie. Ons is net twee vriende wat mense wil help kontak maak deur middel van Jaumo. Ons wil die beste flankeer gesels in die wêreld aan jou verskaf: eerlik, maklik-om-te-gebruik en gratis.

JY IS ALTYD IN BEHEER
Jou privaatheid is vir ons baie belangrik en jy sal altyd beheer hê daaroor. Jou presiese ligging en persoonlike data bly altyd geheim. Jy is anoniem en veilig hier. Jy besluit self of, wanneer en hoe jy met iemand in verbinding wil tree.

Stuur asseblief terugvoer of kommentaar aan:
android@jaumo.com

Hoop jy het baie pret met Jaumo en dankie vir jou resensie :)
Benny & Jens

http://www.facebook.com/jaumo.dating
http://instagram.com/jaumoapp
http://twitter.com/jaumo

Changelog / Wat Is Nuut


The best app to meet new friends or date someone right now. We're always making improvements to give you the #1 dating experience in the world! To make sure you don't miss a thing, just keep your updates turned on.
New:
- New Filter options like education, body height, smoker
- Boost. Be the #1 in your area for 30 minutes.
Please send us feedback on how you like it. THANK YOU.
Have fun!
Benny & Jens

Jy Kan Ook Van Hierdie Programme Hou