ARCore deur Google

ARCore deur Google

Die Android SDK vir verhoogde realiteit.

Program Besonderhede


Varies with device
Android 7.0+
Everyone
10,000,000+
Get ARCore deur Google for Free on Google Play
4.3 (85.1%) 18,890 Stemme

App Beskrywing


ARCore is Google se platvorm waar verhoogderealiteitervarings gebou kan word.
Installeer die program en ontsluit nuwe maniere om te koop, te leer, te skep en die wêreld saam te ervaar.
http://developers.google.com/ar/arcore_open_source_licenses
Deur hierdie program te gebruik, stem jy in om deur Google se diensbepalings (Google ToS,
http://www.google.com/accounts/TOS) en Google se privaatheidsbeleid
(http://www.google.com/intl/en/policies/privacy/) gebind te word. Hierdie program is 'n diens soos omskryf in Google se
diensbepalings en die bepalings oor sagteware in ons dienste is op jou gebruik van hierdie program van toepassing.

Changelog / Wat Is Nuut


• Improved performance and battery life.
• Reduced memory utilization.

Jy Kan Ook Van Hierdie Programme Hou